• About

  • Waar ware rykdom lê:

    admin on October 11th, 2007 | Filed under Uncategorized

    Daar word soveel keer gepraat oor rykdom. Mense verwar dit so dikwels met geld. En dit is tragies. In my opinie is daar soveel Rykdom opgesluit in elkeen van ons, al wat ons nodig het is om net weer ons oë oop te maak, en ons verbeelding te gebruik.

    In hierdie week se potgooi deel ek my herinneringe aan ‘n goeie vriend, slap tjips en wors - die enigste dinge wat nodig is om waarlik ryk te wees. Veral as mens ‘n kind is, en jou verbeelding sonder perke!

    Lekker week

    Groete

    Igno

    icon for podpress  Ware Rykdom [3:00m]: Download (420)


    One Response to “Waar ware rykdom lê:”

    1. Massyn Says:

      Hi Igno, ek geniet jou potgooi baie. Ek wil net 2 goed voorstel. Vanoggend oppad werk toe toe begin jou potgooi op my MP3 player te speel, maar daar is geen identifikasie in nie. Ek sal voorstel dat jy jou potgooi begin met iets soos “Sandsteen Praatjies nommer 2″ of iets in daai lyn. Dit help vir ouens wat op iPod shuffles is wat nie ‘n skermpie het nie. Die ander ding wat ek opgetel het is dat jou MP3 glad nie enige ID3 tags in het nie. Weereens maak dit die identifikasie van die MP3 leer bietjie moeilik op ‘n MP3 player.

      Gesels bietjie met Nico dat jou show in iTunes ook gelys word.

    Leave a Comment